Andrew Prine

Andrew Prine
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Andrew Lewis Prine
Geboorte 14 Februarie 1936
Jennings, Florida, Verenigde State
Sterfte 31 Oktober 2022 (op 86)
Parys, Frankryk
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1957-2015
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Andrew Prine (14 Februarie 1936-31 Oktober 2022) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Miracle Worker (1962), The Town That Dreaded Sundown (1976), Eliminators (1986), en Gettysburg (1993).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search